Die Burger (South Africa, in Afrikaans): Vryheidsgedig vir China
"Die internasionale skrywersorganisasie PEN, wat 145 verteenwoordigende sentrums in 104 lande het, het die gedig "Junie" van die vervolgde Chinese digter, joernalis en persvryheidsaktivis Shi Tao uit di Mandaryns in 98 wêreldtale en 12 Chinese dialekte vertaal. Altesame 125 weergawes is pas met 'n beswaarskrif vir spraakvryheid aan die Chinese president, Hu Jintao, gestuur..."
http://www.penpoemrelay.org/about-the-relay/news/DieBurger.pdf
Document Actions
- Send this
- Print this
- Bookmarks


















